Wollaston-medalje

Die Wollaston-medalje

Die Wollaston-medalje is 'n wetenskaplike toekenning vir geologie, die hoogste toekenning deur die Geologiese Vereniging van Londen. Die medalje is vernoem na William Hyde Wollaston, en is in 1831 vir die eerste keer toegeken. Dit was oorspronklik van goud (1831-1845), toe palladium, 'n metaal wat deur Wollaston (1846-1860) ontdek is. Volgende weer in goud (1861-1929) en uiteindelik weer in palladium (1930-hede).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search